Sisters
 
Cover
 
Kimberley events
 
 
Send your events to: glitter@inl.co.za for publication on the event page and website.
 
 
28 Februarie – 2 Maart 2014 – Nasionale Volkspele Eeufees
Die Nasionale Volkspele Eeufees vind in Boshof plaas. Kontak Hannelie by 083 658 6633 vir meer inligting.
 
 
28 Februarie – Roadhouse
NG-kerk Du Toitspan hou vanaf 18:00 ’n roadhouse soos in die 1960’s.
 
 
2 Maart – Oudiovisuele vertoning
Oudiovisuele vertoning ten bate van KANSA deur Ockie Vermeulen (kerkorrel), Lizelle le Roux (viool) en Jeanne Louise Moolman (altviool) word om 15:00 in die NG Kerk Harmonie aangebied. Kaartjies kos R100 per persoon. Kontak die KANSA-kantore of Louwrika van Niekerk by 083 746 8385 vir meer inligting.
 
 
2 Maart– Charl du Plessis
Charl du Plessis, bekende pianis, se Ten Chair Tour vind om 16:00 in die WHAG plaas. Kaartjies kos R100 per persoon. Besprekings kan by 053 831 1724 gedoen word. Vir meer inligting, besoek www.charlduplessis.com.
 
 
6 Maart – Leon Goosen
Die gospelsanger Leon Goosen tree om 18:30 by die NG Kerk Du Toitspan op. Kontak Elmi Bean by 053 842 1100.
 
 
8/9 Maart – KANSA Relay for Life
Die Relay begin Vrydag om 17:00 en duur to Saterdag 06:00. Dit vind by die Maloof Skateboard-park plaas. Kaartjies kos R50pp. Kontak Jeanne by 082 829 7000 vir meer inligting.
 
Glitter archives
 
 
Do you have stories we need to know about? then simply use our "Submit your story" form and we will contact you.
 
 
 
 

Pristine